Fred Gwynne

Fred Gwynne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Hubbard Gwynne
Geboorte (1926-07-10)10 Julie 1926
Sterfte 2 Julie 1993 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1951–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Gwynne (10 Julie 1926 – 2 Julie 1993) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pet Sematary (1989) en My Cousin Vinny (1992), en in die televisiereekse Car 54, Where Are You? (1961) en The Munsters (1964).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search